Click Here For the Archive


  
Captain America is dood!

Alles is nie lekker in die Marvel wereld nie. Die Amerikaanse goverment het besluit dat hulle nie kan bekostig om ouens te he war rond vlieg met maskers aan nie, goed of sleg. Die governent het besluit om n registrasie program te begin, waar elke Hero moes registreur met hulle regte naam en van, en hulle moet deur die publiek bekend. Bo en behalwe dit moet hulle identiteit ook aan die publiek bekend wees, sodat normale mense nie onder druk voel of bang hoef te wees nie.

As gevolg hiervan, het n ‘Civil War' onder die Super helde uit gebreuk! Die helfde van die mense het besluit dis die regte ding om te doen, en die ander helfde het aan gevoer dat deur hulle identiteit bekend te maak, hulle families, en die mense waarvoor hulle lief is, teikens gaan word!

Die heroes wat saam gestem het, het onder leiding van Iron Man geregistreur, en was toe aan gese om die heroes wat daar teen is in te bring. Daar volgens moet hulle of vorseer word om te registreur, of hulle kan toe gesluit word in maksimum sekuriteit tronke!

Captain America was die voorstaander van die groep wat gese het hulle is daar teen, en dat dit hulle demokratiese reg is, om hulle identiteit geheim te hou! Na maande se oorlog tussen die good guys, het Captain America belsuit om homself oor te gee. Hy is in die publiek ontmasker, en is gedagvaar in die hof omdat hy teen die gereg op gestaan het.

Om so Ikoon by n hof te kry is nie n maklike ding nie. Die strate is vol mense was hul ondersteuning aan hom toe wens, en terselfde tyd is daar mense wat betoog omdat hy teen die government se beleid was. Na n gesukkel kom hy by die tronk aan, en oppad op met die trappe gewaar hy n skerp skutter in n gebou oorkant die straat. Hy is geboei maar kry dit nog reg om mense uit die pad uit te stamp, maar ongelukkig maak hy homself toe n maklike teiken, en word in die rug geskiet!

Hy val af grond toe, en iemand in die crowd skiet hom nog 3 of 4 keer in die maag. Sy vriende snel hom tehulp, en hy in met n ambulaans weg. Sy beste vriendin is later by die hospitaal besig om te huil, nada thy dood is. n Jong dame stap in, en se net vir haar ‘remember'. Toe kom dit terug na haar toe! Sy was ge-brainwash, en het self die laaste paar skote na Captain America in geskiet!

Ed Brubaker skryf die storie wat die wereld geskut het, en die kuns is meester vol deur Steve Epting behartig! As daar een comic is wat niemand sien kom het nie, is dit die een! Kry jou hande nou op n kopie van Captain America 25 by Animeworx! Hulle kan gekontak word op comics@animeworx.com . Vir die, en nog comic nuus, kuier op www.comicwrx.com


Review Sposonsored by: