Welkom by Ons Splinternuwe Webtuiste!

Ons spring sommer weg met 'n knal en ons het reeds 'n paar bekender en musiek groepe nader gesleep vir 'n gesprekkie. Die eerste gesprek was met die groep Dorp wat Suid Afrika 7 jaar gelede verlaat het en nou in London bly. Hulle was hier vir hulle eerste SA toer in 7 jaar. Lees meer hier.